‘n Trip saam met die band Mosambiek toe

Karien du Plessis, Roof Bezuidenhout se skoonsuster, het in 2007 saam met die band in Roof se diesel Toyota Condor Mosambiek toe gery. Die band moes soontoe ry om by die Strab rock festival op te tree. Karien lewer met ‘n skerp sin vir ironie verslag oor die trip – in pynlike detail, wat die band eintlik in ‘n baie slegte lig stel. Hulle het verdwaal en was bitter amper laat vir die set wat hulle moes speel. Dis onder protes dat die stuk hier geplaas word, maar as die band se bestuur het ons ook ‘n sĂȘ. Of hoe? Lees die hele stuk, want dis regtig snaaks. Die meisie wat Ockert in die bar ontmoet het, is waarskynlik Liz, die Kanadees met wie hy uiteindelik getrou het.

Lees Karien se verslag/kortverhaal op LitNet.