Brixton Moord en Roof Orkes

Strate sonder bome, nuwe album nou beskikbaar, asook musiekvideo’s van die album af. Vir nog video’s en nuus, volg die band op YouTube.

Nuutste musiekvideo – “Ontdekkersweg”.

Die Brixton Moord en Roof Orkes is ‘n rock band wat in Brixton, die voorstad van Johannesburg ontstaan het. Hulle het vyf albums vrygestel, Spergebied (2002), Terug in skubbe (2005), Slaaptyd in die suburbs (2014), Bazaar punk (2022), en Strate sonder bome (2023). Die band het van vorm verander oor tyd, maar die meeste van die komposisies wat opgeneem is, is deur Brixton Barnard, Moord Greeff, Roof Bezuidenhout en Kapenlaan Pat Plank geskryf. Die band se musiek wissel van harde rock tot donker en melodieuse ballades. Welkom by die band se ontuisblad. Hier’s links na albums, al die band se lirieke is hier, daar’s ‘n paar video’s, daar’s ou nuusberigte en doodsberigte, and a bit of fun too, mind you.

Spots of English:

The Brixton Moord & Roof Orkes [tr: Brixton Murder and Robbery Band] is an underground Afrikaans rock band that originated in Brixton, a suburb of Johannesburg, South Africa. The music journalist Myles Keylock called them “cult Afrikaans rock outsiders”. They have released five albums, namely Spergebied [tr: Restricted zone] (2002), Terug in skubbe [tr: Back in scales – don’t worry, it is as obscure in Afrikaans] (2004), Slaaptyd in die suburbs [tr: Bedtime in the suburbs] (2014), Bazaar punk [no need to translate that] (2022), and Strate sonder bome [tr: Streets without trees] (2023). The band’s music veers between rocking party songs and melodic ballads, with musical influences from rock, punk, folk, jazz, reggae and kwêla (the latter an indigenous South African music genre). This website contains mostly Afrikaans-language posts, but has some English-language content as well – for pages with either exclusive or some English content (mostly reviews of albums) click here.